Cargando…

Konstruksieveiligheid sakboekie vir Suid-Africa /

Konstruksie is een van die oudste aktiwiteite bekend aandie mens; tog is dit ‘n industrie waar die gesondheid, veiligheid en welstand van mense dikwels in gevaar is. Terwyl die wette en regulasies om beserings en skade in konstruksie in Suid-Afrika te voorkom, lykstaande is aan dié van die meeste...

Descripción completa

Detalles Bibliográficos
Clasificación:Libro Electrónico
Autor principal: Emuze, Fidelis (Autor)
Formato: Electrónico eBook
Idioma:Afrikaans
Publicado: Bloemfontein : SunBonani Scholar, 2020.
Temas:
Acceso en línea:Texto completo

MARC

LEADER 00000cam a2200000 i 4500
001 EBSCO_on1264710019
003 OCoLC
005 20231017213018.0
006 m o d
007 cr cnu|||unuuu
008 210824s2020 sa a ob 000 0 afr d
040 |a N$T  |b eng  |e rda  |e pn  |c N$T  |d N$T  |d X$@  |d OCLCF  |d OCLCO 
019 |a 1336008712 
020 |a 9781928424574  |q (electronic bk.) 
020 |a 1928424570  |q (electronic bk.) 
020 |z 9781928424567 
035 |a (OCoLC)1264710019  |z (OCoLC)1336008712 
043 |a f-sa--- 
050 4 |a HD9715.S62 
082 0 4 |a 363.11/969068  |2 23/eng/20230606 
049 |a UAMI 
100 1 |a Emuze, Fidelis,  |e author. 
245 1 0 |a Konstruksieveiligheid sakboekie vir Suid-Africa /  |c Fidelis A. Emuze. 
246 1 4 |a Konstruksieveiligheid sakboekie vir Suid-Afrika 
264 1 |a Bloemfontein :  |b SunBonani Scholar,  |c 2020. 
300 |a 1 online resource :  |b illustrations 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
546 |a Text in Afrikaans. 
504 |a Includes bibliographical references. 
520 |a Konstruksie is een van die oudste aktiwiteite bekend aandie mens; tog is dit ‘n industrie waar die gesondheid, veiligheid en welstand van mense dikwels in gevaar is. Terwyl die wette en regulasies om beserings en skade in konstruksie in Suid-Afrika te voorkom, lykstaande is aan dié van die meeste ontwikkelde lande, bly die vlak van ongelukke, beserings en sterftes ‘n uitdaging. Die Konstruksie Regulasies van 2003 was ‘n poging om die situasie te verbeter en is vervolgens hersien en geproklameer as Konstruksie Regulasies 2014. Veldnavorsing het egter getoon dat voldoening aan die regulasies beperk word deur lae vlakke van bewustheid en kennis op konstruksieterreine regdeur die land.Hierdie sakboekie beoog om te help om hierdie probleem te oorkom. Die doel van die sakboekie is om voldoeningsgebaseerde veiligheid te verbeter. Werkersen professionele persone belas met voltooiing van konstruksietake is op voldoening ingestel. Alhoewel dit ‘n minimum op ‘n bouterrein is, is voldoening nodig om regulasies, reëls en beleide wat lewens in konstruksie beskerm, na te kom. Hierdie boekie dien as ‘n handige verwysingsbron oor die algemene gevare en risiko’s wat op konstruksieterreine ondervind word en is gebaseer op die Konstruksie Regulasies 2014. Saamgestel in die vorm van ‘moet’- en ‘moenie’-kontrolelyste, is die sakboekie bedoel om op die terrein gebruik te word deur diegene betrokke by toonaangewende aktiwiteite in konstruksieprojekte in Suid-Afrika en is dit ontwerp om in die sak van konstruksiewerkers se klere te pas. 
588 0 |a Vendor-supplied metadata. 
590 |a eBooks on EBSCOhost  |b EBSCO eBook Subscription Academic Collection - Worldwide 
650 0 |a Construction industry  |z South Africa  |x Safety measures. 
650 6 |a Construction  |x Industrie  |x Sécurité  |x Mesures  |z Afrique du Sud. 
650 7 |a Construction industry  |x Safety measures  |2 fast 
651 7 |a South Africa  |2 fast 
856 4 0 |u https://ebsco.uam.elogim.com/login.aspx?direct=true&scope=site&db=nlebk&AN=2895453  |z Texto completo 
938 |a EBSCOhost  |b EBSC  |n 2895453 
994 |a 92  |b IZTAP