Die verhaal van die griekse taal oor 35 eeue heen.
Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literere genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publika...
Clasificación: | Libro Electrónico |
---|---|
Autor principal: | |
Formato: | Electrónico eBook |
Idioma: | Inglés |
Publicado: |
[Place of publication not identified]
AFRICAN SUN MEDIA.
|
Temas: | |
Acceso en línea: | Texto completo |
Tabla de Contenidos:
- Intro
- Titelblad
- Inhoudsopgawe
- Illustrasielys
- Hebreeuse alfabet
- Griekse alfabet
- 87 Lineêr-B skryftekens
- Homeros
- Sophokles
- Ménandros
- Thoukudides
- Plato
- Aristoteles
- Isokrates
- Demosthenes
- Geskrewe oud-Griekse manuskrip
- Sappho en Alkaios
- Sappho
- Vooraf: 'n Belangrike oriëntasie vir die leser
- 1. Inleiding
- 1.1 Grieks versus Afrikaans
- 1.2 Graecum est, non potest legi
- 1.3 Die ses fases van Grieks van die Griekse taal
- 1.4 Die Indo-Germaanse tale Grieks en Afrikaans met 'n eie letterkunde
- 1.5 Herkoms van die Griekse alfabet en die aard van die oud-Griekse boek en teks
- 1.6 Herodotos oor die oorsprong van die Griekse alfabet
- 1.7 Die spykerskrifte van die Ooste
- 1.8 Hoe het die Griekse alfabet ontwikkel uit die "Fenisiese skryftekens"?
- 1.9 Herkoms van die Afrikaanse alfabet
- 1.10 Hoe het 'n oud-Griekse teks gelyk?
- 1.11 Griekse paleografie
- 1.12 Literatuuraangawe by die studie van die Griekse paleografie
- 1.13 Ligature en afkortings
- 1.14 Die oud-Griekse tekskritiek
- 1.15 Recensio
- 1.16 Examinatio
- 1.17 Emendatio
- 1.18 Literatuur by die oud-Griekse tekskritiek
- 1.19 Teksbederwe
- 1.20 Boustrophêdón-styl
- 1.21 Scriptio continua
- 1.22 Interpunksie
- 1.23 Die oud-Griekse liriese tekste
- 1.24 Die oud-Griekse dramatekste
- 1.25 Scholia
- 1.26 Teksillustrasies
- 1.27 Die aksentuering van die Griekse woord
- 1.28 Die uitspraak van Griekse woorde
- 1.29 Die transmissie-geskiedenis van die oud-Griekse tekste
- 1.30 Aristoteles en Oosterse vertalings van oud-Griekse tekste
- 1.31 Ook Afrikaans praat Grieks
- 2. Die Ontsyfering van Sillabiese Lineêr-B as 'n Oervorm van Grieks
- 2.1 John Chadwick en Michael Ventris
- 2.2 Sir Arthur Evans
- 2.3 Arkado-Cipries
- 2.4 'n Vollediger geskiedenis van die Dígamma (F), die "w"-klank in Grieks
- 3. Homerus se Epiese Argaïese Grieks
- 3.1 Die Homeriese versmaat
- 3.2 Homerus se gebruik van sieradjektiewe (epitheta ornantia)
- 3.3 Homerus se gebruik van die vergelyking
- 3.4 Homerus se gebruik van die formulêre vers
- 3.5 Homerus se gebruik en vermenging van oud-Griekse dialekte
- 3.6 Die oud-Griekse dialektologie
- 3.7 Oos-Grieks
- 3.8 Wes-Grieks
- 4. Die Goue Era van Klassieke Grieks: Die Eeu van Perikles
- 4.1 Geboorteplek en herkoms van die Klassieke Griekse skrywers
- 4.2 Die tipering van die Klassieke Griekse letterkunde
- 4.2.1 Eenvoud en klaarheid in siening en beelding
- 4.2.2 Volmaaktheid van vorm en inhoud
- 4.2.3 Universaliteit en tydloosheid
- 4.2.4 Die oud-Grieke het geskryf vir die oor, nie vir die oog nie
- 4.2.5 In die Griekse grámmata ontmoet letterkunde en wetenskap mekaar
- 4.3 Die oud-Griekse literêre dialekte
- 4.4 Klassieke Grieks as taal
- 4.5 'n Paar van die hoofkenmerke van Klassieke Grieks as taal
- 4.6 Waarom "klassiek"?