Cargando…

Konstruksieveiligheid sakboekie vir Suid-Africa /

Konstruksie is een van die oudste aktiwiteite bekend aandie mens; tog is dit ‘n industrie waar die gesondheid, veiligheid en welstand van mense dikwels in gevaar is. Terwyl die wette en regulasies om beserings en skade in konstruksie in Suid-Afrika te voorkom, lykstaande is aan dié van die meeste...

Descripción completa

Detalles Bibliográficos
Clasificación:Libro Electrónico
Autor principal: Emuze, Fidelis (Autor)
Formato: Electrónico eBook
Idioma:Afrikaans
Publicado: Bloemfontein : SunBonani Scholar, 2020.
Temas:
Acceso en línea:Texto completo
Descripción
Sumario:Konstruksie is een van die oudste aktiwiteite bekend aandie mens; tog is dit ‘n industrie waar die gesondheid, veiligheid en welstand van mense dikwels in gevaar is. Terwyl die wette en regulasies om beserings en skade in konstruksie in Suid-Afrika te voorkom, lykstaande is aan dié van die meeste ontwikkelde lande, bly die vlak van ongelukke, beserings en sterftes ‘n uitdaging. Die Konstruksie Regulasies van 2003 was ‘n poging om die situasie te verbeter en is vervolgens hersien en geproklameer as Konstruksie Regulasies 2014. Veldnavorsing het egter getoon dat voldoening aan die regulasies beperk word deur lae vlakke van bewustheid en kennis op konstruksieterreine regdeur die land.Hierdie sakboekie beoog om te help om hierdie probleem te oorkom. Die doel van die sakboekie is om voldoeningsgebaseerde veiligheid te verbeter. Werkersen professionele persone belas met voltooiing van konstruksietake is op voldoening ingestel. Alhoewel dit ‘n minimum op ‘n bouterrein is, is voldoening nodig om regulasies, reëls en beleide wat lewens in konstruksie beskerm, na te kom. Hierdie boekie dien as ‘n handige verwysingsbron oor die algemene gevare en risiko’s wat op konstruksieterreine ondervind word en is gebaseer op die Konstruksie Regulasies 2014. Saamgestel in die vorm van ‘moet’- en ‘moenie’-kontrolelyste, is die sakboekie bedoel om op die terrein gebruik te word deur diegene betrokke by toonaangewende aktiwiteite in konstruksieprojekte in Suid-Afrika en is dit ontwerp om in die sak van konstruksiewerkers se klere te pas.
Descripción Física:1 online resource : illustrations
Bibliografía:Includes bibliographical references.
ISBN:9781928424574
1928424570