Die Kaapse Helpmekaar Bemiddelaar in Afrikaner Opheffing, Selfrespek en Respektabiliteit.
Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, 'n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfr...
Clasificación: | Libro Electrónico |
---|---|
Autor principal: | |
Formato: | Electrónico eBook |
Idioma: | Afrikaans |
Publicado: |
Stellenbosch :
African Sun Media,
2018.
|
Temas: | |
Acceso en línea: | Texto completo |
Sumario: | Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, 'n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus 'n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As 'n kredietverskaffer vir tersiêre opleiding van Afrikaanse studente vir meer as 'n honderd jaar, verteenwoordig dié verhaal in 'n sekere sin die verhaal van Afrikaners - van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiêre onderrig. Dit verskaf 'n Afrikaner-antwoord op 'n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, 'n templaat en 'n benadering voorhou waarby 'n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind. |
---|---|
Notas: | Description based upon print version of record. |
Descripción Física: | 1 online resource (513 p.) |
ISBN: | 9781928357797 1928357792 |